| Modulekode | SPP 281 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Assessering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met fonologiese ontwikkelingsafwykings en kraniofasiale afwykings in onderrig-, werk- en sosiale konteks. Berading van hierdie kliënte en hulle lewensmaats. Deelname aan spanwerk. Begrip van die beginsels van assessering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur seminare. |
| Modulekrediete | 5.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | SPP 110, 120 ,181 |
| Kontaktyd | 50 Kliniese oefensessies, 28 seminare |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App